Home

Ek weet als gebeur met n rede…en daai rede wil ek weet.

Ek wonder nogsteeds oor alles en nog wat…my gunsteling vraag om te vra is …Hoekom…maar ek hoe nie so baie daarvan om die Hoekom vraag te antwoord nie….want dis nie altyd so maklik nie.

Voel jy soms soos n grassaadjie wat net rondgewaai word ?Op pad na erens…of dalk is dit nerens…wie sal nou regtig weet.

As jy so voel of verstaan wat ek gese het…stel jouself gerus voor hier op my blog…want ek en jy gaan nog lekker kuier…

En as jy nie verstaan nie…jy is ook welkom…hoe meer siele hoe meer vreugde. Miskien is jy net die regte persoon om hierdie verwarde en verwaaide persoon wat ek is net weer op koers te kry of kalm kan maak…

Dankie dat elkeen kom inloer … Ek hoop regtig ons gaan nog baie gedagtes kan deel.

Vir eers groet ek…Tot my volgende verwarde deurmekaar skryfstuk…Lekker bly en goed gaan…tot volgende keer

Advertisements

Recent Posts

More Posts