wie is ek nou weer…

Hierdie Grassaadjie is baie open minded en daar hardloop so 10 hoekom vrae per minuut deur my kop.

(En omdat daar so baie hoekom vrae deur my kop hardloop…is ek nie baie goed met passwords nie…my vorige wordpress blog) Naam min of meer dieselfde gehou

Daar verskyn daagliks n nuwe stuk papier waar ek minstens twee van die baie “Hoekom vrae” probeer beantwoord. Maar ondervinding het my nou al geleer dat met my werk dit soos volg. ‘n Antwoord op die een vraag is net die inleiding tot die volgende vraag.

En my oplossing hiervoor is toe, okay, kom ek hou op papiertjies ophoop. Begin blog. Miskien is daar ander grassaadjie of sandkorrels of blaartjie of wie ookal wat kan help. Die beste van alles is…ek gaan nie elke keer die vraag direk vra en beantwoord nie. Sodoende prikkel ek jou gedagtes en kom jy dalk met vrae en antwoorde op wat ek nie nog nie eers aan gedink het nie. Sien jy die Snowball effek. Ja ek is mal daaroor om met iemand te redeneer, debateer, argumenteer(wat ookal jy dit wil noem) oor n stelling of standpunt waaroor ek sterk voel.

Ek hoe veral daarvan as die ander party verskil, want sodoende kan ek my kennis verbreed…

So die vraag Wie is ek en hoekom is ek hier, se antwoord is eintlik heel eenvoudig:

Ek is n Vewaaide grassaadjie of verwarde sandkorrel wat deur die wind rondgewaai word. Ek wonder oor als en nog wat. Ek hoop regtig jy sal n tydjie kan opsy sit om saam my te wonder en jou opinie of mening te gee.

Terugvoer is vir my belangrik…want hoe gaan ek weet wat jy dink as jy niks sê nie…

Ek challenge jou om minstens op een van my posts te gaan comment…

En ja, ek sal reply, want wat vir jou geld, geld ook vir my…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s