Ek ken myself! Regtig?

MaanKind

Elke mens het ‘n paar selwe:

  • Soos jy jouself sien of beleef. Jou selfbeeld, of dit wat jy van jouself dink, die mens wat jy dink jy is.
  • Soos ander jou sien en beleef. Jou naastes, jou kinders en jou partner sien jou natuurlik anders as mense in jou werksituasie, want jy tree anders op daar. Openbare figure het ook ‘n openbare beeld wat sekerlik verskil van die mens wat jy by die huis is.
  • Dan is daar jou virtuele self. Ek het bv al voorheen ‘n blog gehad met ‘n totaal ander persoonlikheid as my eie. So was ek ‘n ander mens, watter deel van daardie persona was ‘n deel van myself?
  • Die mens wat of wie jy werklik is. Die mens wat IS, wat die manifestering van jou gedagtes is. Die een waar jou hart volgens die ou Egiptenare na jou dood geweeg word wat ligter as ‘n…

View original post 320 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s