Top secret

Image result for top secret quotes

Almal van ons het n staatsgeheim? Of daai een gebeurtenis waaror jy so embarrassed voel, dat jy dit vir niemand sal vertel nie.

Nou wonder ek net…wat gemaak as jy met iemand wil praat daaroor? Jy wil net so graag hoor dis okay jy het n fout gemaak maar jy is steeds n stunning mens. Jy sukkel om oor die skok te kom. Almal vra wat is fout en jou standaard antwoord is – ¬†moenie worry daaroor nie.

My rede hoekom ek nie my staatgeheim wil met iemand deel nie,is omdat ek bang is om mense teleur te stel. En as die storie moet uitkom by die verkeerde mense gaan ek net weereens n teleurstelling wees. So ek vertrou niemand met my gehem nie want -ondervinding het my nou al geleer, jy kan niemand volkome vertrou nie.

Sodra iemand kwaad raak is die beste revenge om die persoon vir wie jy kwaad is seer te maak.

In my geval sal dit maklik wees. Om my seer te maak moet jy net my foute uitblaker aan die wereld. So my laaste fout sal net ek van weet…dit sal saam my graf toe gaan. Dit gaan tyd vat maar ek sal oor die skok en teleurstelling kom, ek sal wel eendag weer myself in die oe kan kyk sonder om myself te verwens.

Dis n hoofstuk wat daar net een karakter in is. Dis n eensame paadjie wat ek aleen moet stap. Hopelik is dit van korte duur…en ¬†kan ek vinnig aanbeweeg na die volgende hoofstuk.

I made a mistake, but I learned my lesson out of it…and with time I will be able to forgive myself…but I’m not ready to do that yet. I’m still angry with myself…

Advertisements

3 thoughts on “Top secret

  1. Ongelukkig moet ek hier saamstem. Moenie iemand jou diepste geheime vertel nie, Ek weet dit is swaar. Ek was ook nog altyd bitter spyt. Skryf liewers ‘n brief, aan jouself of vriendin – maar delete dit daarna. Dit sal jou beter laat voel. Of skryf die storie vir ons hier so, dat dit nie wys spesifiek na iemand nie, en ons gesels steeds lekker saam!

    Like

  2. Ek het geleer dat ek nie geheime van my foute maak nie. Wil jy my seer maak deur my man te vertel ek was wulps voor ons ontmoet het? Bah!! Go ahead, hy weet klaar. Wil jy my pa vertel ek suip soos ‘n vis? Enjoy!! Hy weet dit klaar. Ek maak nie foute nie, ek leer lesse en ek staan pa vir elkeen van hulle. Lig daai koppie op, skouers terug en dra jou foute like a suite of armor. Want weet jy wat, almal maak foute en sommige het groot geheime so daar is niks fout met jou.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s