Waar sien jy jouself…

“Oor 10 jaar sien ek myself….”

Volgens kenners moet jy die vraag kan beantwoord…want om erens te kom moet jy tog weet waarnatoe jy oppad is.

Ons almal het doelwitte of drome of mikpunte wat gebasseer is op een of ander tydstip in die toekoms. Maak nie saak of dit oor n week of n jaar is nie, dis iewers in die toekoms. 

Goed so nou het ons ons doelwitte. Wat nou? Hoe kan ons dit bereik? Heel eenvoudig…jy gaan oor tot aksie.

En dis hier waar die interessante deel inkom…dis tydens die fase wat baie mense van plan verander. Soos wat jy nader beweeg aan die eindpunt besef jy jy het ni mooi gedink toe jy jou doelwit omskryf het nie…daar kan verskeie redes wees…tyd wat jy jouself gegee het is nie genoeg nie, of jou belangstellings verander of jy verander net heeltemal van koers. Maak nie saak wat die rede is nie. Dit gebeur. Jy gaan aanpassings of verstellings moet maak of van vooraf begin…

Beteken dit nou dat jy onsuksesvol was?

Advertisements

One thought on “Waar sien jy jouself…

  1. Ek het al geleer dat ek geen doelwitte stel nie…leef min of meer van dag tot dag en vat die lewe soos hy kom. Dan het mens die minste teleurstelling en voel jy nooit of jy gefaal het nie.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s